President Ramaphosa vanaand aan die woord oor openbare geweld

Deel hierdie storie / Share this story

President Cyril Ramaphosa sal na verwagting vanaand om 20:00 Suid-Afrikaners toespreek oor die openbare geweld wat tans in Suid-Afrika woed.

Hou FiND iT dop om na die regstreekse uitsending van sy toespraak te kyk.