KWAZULU-NATAL. – Hoë vlamme en rook word gesien in ‘n video wat wys hoe die groot Brookside-winkelsentrum in Pietermaritzburg aan die brand is.
Die video word wyd op sosiale media versprei. Geen verdere inligting oor die voorval is beskikbaar nie. Die polisie het wel die voorval bevestig.
Video wys winkelsentrum wat brand:
LEES OOK: Kleuter verdrink in bad toe ma vir oomblik uit badkamer gaan
LEES OOK: Pitbull val vrou aan wat met hond stap
Volg FiNDiT hier vir die nuutste nuus.
Ontvang daagliks gratis, deurdagte, feitelike nuus! FiND iT het ’n lesersplatform van 300 000 lesers. Julle lees elke maand meer as 1 miljoen keer ons artikels. Om dit vol te hou en gratis te hou, steun FiND iT op advertensie-inkomste en ondersteuners.
As jy ’n ondersteuner van FiND iT wil word deur ’n maandelikse of eenmalige bydrae, stuur ’n e-pos aan [email protected].
FiND iT is ’n onafhanklike maatskappy, onder die vaandel van Dottry Media (Pty) Ltd en word privaat befonds.
FiND iT het ook sy eie interne ombudsman, Johan Retief, wat die voormalige ombud van Suid-Afrika is. Dus is jy verseker van gehalte nuus, heeldag lank, gratis.



