Here’s an easy recipe for a yummy Bar One pudding!
Ingredients
2 x Bar One
1 x cup self-raising flour
1 x cup sugar
pinch of salt
4 teaspoons cocoa
5 ml vanilla essence
1 cup warm water
1 egg
Bar One pudding sauce
2 x Bar One
1 cup fresh cream
Method
- Mix all the dry ingredients together, together with the Bar One bars (cut into small cubes).
- Mix the egg, water and vanilla essence together.
- Add the egg mixture to the dry ingredients and mix well.
- Use Spray & Cook in a microwaveable container.
- Pour mixture into the container and microwave for 8 minutes on high.
Sauce:
Melt the Bar One and cream together while stirring it. Once pudding is cooked, take out and pour sauce over.
Serve with whipped cream, custard or ice cream.
Recipe: Let’s Talk Magazine
Lees ook: Maak só jou eie pynappelbier – Resep
Met net drie bestanddele en ’n eenvoudige metode is daar geen manier dat jou poging kan misluk nie!
Bestanddele
Drie pynappels se skille
Water
1 kg suiker
Metode
- Sny die pynappelskille in stukke en gooi dit in ’n 9ℓ-emmer. Voeg ongeveer 1 kg suiker by.
- Vul die emmer tot bo met water en gooi ’n gaasdoek daaroor. Laat dit vir ongeveer twee dae staan tot daar ’n skuimlagie bo-op vorm.
- Skep die skille uit en gooi dit weg.
Net ’n paar wenke
Hoe langer jy die mengsel laat staan, hoe sterker die skop. Hoe meer suiker jy byvoeg, hoe lekkerder is jou bier!
As die fyn haartjies van die skille in die bier jou pla, syg die bier deur ’n stuk materiaal soos moeseliendoek.
Jy kan jou pynappelbier vir ongeveer 30 dae in bottels in die yskas bêre voor dit begin sleg raak.
Resep: Netwerk24
Ontvang daagliks gratis, deurdagte, feitelike nuus! FiND iT het ’n lesersplatform van 300 000 lesers. Julle lees elke maand meer as 1 miljoen keer ons artikels. Om dit vol te hou en gratis te hou, steun FiND iT op advertensie-inkomste en ondersteuners.
As jy ’n ondersteuner van FiND iT wil word deur ’n maandelikse of eenmalige bydrae, stuur ’n e-pos aan [email protected].
FiND iT is ’n onafhanklike maatskappy, onder die vaandel van Dottry Media (Pty) Ltd en word privaat befonds.
FiND iT het ook sy eie interne ombudsman, Johan Retief, wat die voormalige ombud van Suid-Afrika is. Dus is jy verseker van gehalte nuus, heeldag lank, gratis.



