KYK: Carl Niehaus in hegtenis geneem

Deel hierdie storie / Share this story

Carl Niehaus, woordvoerder van die Umkhonto we Sizwe-militêre-veterane-vereniging (MKMVA), is Donderdag by die Estcourt-gevangenis deur die polisie in hegtenis geneem.