Roudiens vir Maureen le Grange (51) die Vrydag

Deel hierdie storie / Share this story

KIMBERLEY. – ‘n Roudiens vir Maureen le Grange (51) sal Vrydag 9 Julie 2021 om 12:00 in die Ou Apostoliese Kerk Beaconsfield plaasvind.

Maureen is op 9 April 1970 gebore en op 3 Julie 2021 oorlede. Sy het haar stryd teen Covid-19 verloor nadat sy 24 Junie positief getoets het. Sy was in die hospitaal opgeneem.

Kyk hier vir die roudiens vir Maureen.

Volg FiND iT hier vir die nuutste nuus.