September 24, 2021

Shane Jordaan se liggaam vandag gevind, soektog afgelas

Die Cullinan-polisie het bevestig Jordaan se liggaam is gevind.

Shane Jordaan se liggaam vandag gevind, soektog afgelas

Shane Jordaan se liggaam vandag gevind, soektog afgelas Foto: Facebook

GAUTENG. – Die soektog na Shane Jordaan (30), wat verstandelik gestrem was, is vanoggend afgelas na sy liggaam gevind is.

Shane Jordaan se liggaam gevind

Jordaan is laas op 4 Junie gesien. Mense van die gemeenskap van Cullinan het in groepe bymekaargekom in ‘n poging om hom op te spoor. Jordaan het op Elandshoek gebly en daar word vermoed hy het die plek waar hy woon, te voet verlaat.

Die Cullinan-polisie het bevestig Jordaan se liggaam is gevind. Geen verdere inligting is bekend nie.

LEES OOK: Familie steeds op soek na Shane Jordaan

Hou FiND iT dop vir die nuutste nuus.

Ontvang daagliks gratis, deurdagte, feitelike nuus! FiND iT het ’n lesersplatform van 300 000 lesers. Julle lees elke maand meer as 1 miljoen keer ons artikels. Om dit vol te hou en gratis te hou, steun FiND iT op advertensie-inkomste en ondersteuners.

As jy ’n ondersteuner van FiND iT wil word deur ’n maandelikse of eenmalige bydrae, stuur ’n e-pos aan [email protected]

FiND iT is ’n onafhanklike maatskappy, onder die vaandel van Dottry Media (Pty) Ltd en word privaat befonds.

FiND iT het ook sy eie interne ombudsman, Johan Retief, wat die voormalige ombud van Suid-Afrika is. Dus is jy verseker van gehalte nuus, heeldag lank, gratis.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *