’n Vuur brand buite beheer en versprei in Christiana se rigting. Hulp word baie dringend versoek.
Mense wat hulp wil aanbied, moet Hartswater toe ry en die Skaapfontein-pad neem.
Volg die ligging soos aangedui hieronder. Vir verdere inligting kontak Tienie Blaauw by 082 897 1933.



