Medelye stroom in na Deon Koen gisteroggend omstreeks 04:00 oorlede is.
Deon, ’n oud-Kimberliet, was ’n bekende gesig vir baie en hy was ook die broer van Mynhardt Koen, die eienaar van MK8-sekuriteit in Kimberley.
Deon en Mynhardt was albei in die hospitaal met Covid-19 opgeneem.
Deon word oorleef deur sy vrou en hulle drie jong seuns.
LEES OOK: Tom Watson, vlugparamedikus



