Christmas in July-mark dié week in Kimberley

Deel hierdie storie / Share this story

Ons is almal uitgehonger vir IETS OM TE DOEN! Mooi goed te sien, te koop. Rond te loop, ietsie te eet. Van môre af kan jy die Christmas in July-mark by Fabriciastraat 8, Kimberley, besoek. Dié mark het iets van alles. Vars suiwelprodukte, huisgoed, eetgoed, mooigoed. 


Sluit aan by die Christmas in July-Whatsapp groep hieronder om meer te weet van wat jy op watter dag by dié mark, van die Urban Gifts & Co. kan verwag.

Klik hier.

*Advertensie