SENEKAL. – In die video gee Petrus Phakamile Sitho, aktivis teen plaasmoorde, sy mening oor die hofverrigtinge wat hy bygewoon het toe die twee moordverdagtes vir die moord op Brendin Horner (21) albei borgtog toegestaan is.
LEES OOK: Horner-saak: twee moordverdagtes loop nou vry
Hou FiNDiT dop vir die nuutste nuus.



