Wateronderbreking eers volgende week

Deel hierdie storie / Share this story

KIMBERLEY. – In die verklaring wat deur Sol Plaatje-munisipaliteit uitgereik is, word gesê die water vir die stad sal vanaf 24 Junie tot 26 Junie onderbreek word.

Gerugte het ontstaan dat die wateronderbreking vanaf vandag sal wees, maar Sol Plaatje het dit nie bevestig nie. Die verklaring lui dat dat die water in volgende week vir drie dae onderbreek sal word.

LEES OOK: No water from Thursday till Saturday, announced Sol Plaatje

Volg FiND iT hier vir die nuutste nuus.