SAPD, NK premier en LUR van vervoer bespreek misdaadstatistieke

Deel hierdie storie / Share this story

Dr. Zamani Saul, premier van die Noord-Kaap, en Nomandla Bloem, LUR van vervoer, is vanoggend saam met maj.-genl. Henriette de Waal, provinsiale polisiekommissaris, om die misdaadstatistiek van die vierdie kwartaal van die 2020/2021 finansiële jaar bekend te maak.