Aluna ontsnap weer

Deel hierdie storie / Share this story

KIMBERLEY. – Aluna, die blou-en-goud papegaai (Macaw), wat verlede maand uit haar hok ontsnap het en die hele stad laat help soek het, het weer ontsnap.

Sy het Maandag weer ontsnap, al is haar vlerke geknip. Sy is laas in die Bowling Greens-omgewing gesien.  

Dit is al die derde dag sonder enige kos of water vir haar.

Enigiemand wat hulp kan aanbied, kan vir Belinda by 082 757 8359 skakel.

LEES OOK: Bloeduitslae van gastekamer in Kemptonpark glo binnekort gereed