President Cyril Ramaphosa vanaand aan die woord

Deel hierdie storie / Share this story

SUID-AFRIKA. – President Cyril Ramaphosa is vanaand om 20:00 aan die woord.

Dit volg nadat die kabinet vandag met die nasionale Covid-19-bevelsraad en die presidensiële koördinerende raad vergader het.

LEES OOK: Moontlik nóg strenger inperkings vir Suid-Afrikaners

Volg FiNDiT hier vir die nuutste nuus.