Ken jy die tekens van depressie?

Deel hierdie storie / Share this story

Depressie is een van die mees verwaarloosde gesondheidskwessies in baie lande. Mense wil depressie nie as ‘n siekte beskou nie. Die gemeenskap se houding teenoor depressie het die sosiale stigma in die moderne wêreld geword. Selfs na verstommende deurbrake in die mediese wetenskap is hierdie siekte steeds gestigmatiseerd.

Deur die tekens van depressie te ken, kan jy ’n geliefde bystaan of selfs ‘n lewe red.

LEES OOK: Elizabeth Smart ontvoer, aangehou en verkrag vir nege maande

Hier is die algemeenste tekens:

  • Sukkel om te fokus
  • Voel alleen
  • Berokken selfskade
  • Toon ‘n gebrek aan belangstelling
  • Ervaar dieetprobleme
  • Ervaar gemoedskommelings
  • Voel desperaat
  • Ervaar versteurde slaapsiklus
  • Toon ‘n gebrek aan energie

Lees meer oor depressie hier: https://bestinworld.pw/2019/09/26/important-9-most-alarming-signs-of-depression-in-women/6/