Onsigbare ‘lug en gees’-standbeeld vir duisende dollars verkoop

Dié kunstenaar van abstrakte kuns dring daarop aan dat sy meesterstuk net so werklik is as enige ander voorwerp wat mens kan sien en aanraak.

Onsigbare ‘Lug en gees’-standbeeld vir duisende dollers verkoop

Onsigbare ‘Lug en gees’-standbeeld vir duisende dollers verkoop Foto: iHeartintelligence

’n Italiaanse kunstenaar het ’n standbeeld, wat slegs in die verbeelding van die koper bestaan en uit ‘”lug en gee”’ gemaak is, vir ’n allemintige $18 000 verkoop.

LEES OOK: Ma kry 20 biologiese babas in een jaar

Salvatore Garau (67) het die kunswêreld heeltemal verander met sy kunswerk genaamd “Ek is.” Die beeld is deur ’n privaatkoper vir $18 000 gekoop, kompleet met ’n sertifikaat van egtheid wat bewys die leë plek is eintlik is die standbeeld geplaas word.

Dié kunstenaar van abstrakte kuns dring daarop aan sy meesterstuk is net so werklik as enige ander voorwerp wat mens kan sien en aanraak.

LEES OOK: Wat ouers van seksuele gereedmaking moet weet

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *