Vlieg saam met ROCKET HEMS

Deel hierdie storie / Share this story

KIMBERLEY. – FiND iT is regstreeks by die lughawe waar Danika Meyer, ‘n gelukkige Voortrekker-wenner, saam met ROCKET HEMS-lugambulans gaan vlieg tot by die ER24-basis by MediClinic Gariep.

Die Voortrekkers se Verkenners (gr. 8 tot gr. 12’s) doen vandag hulle nooddiens-graadwielopdrag. Kontak Rocket by 0860 354 448 vir navrae oor hoe jy deur ‘n lugambulans kan ondersteun word.

Vlieg hier saam:

Lees meer hier.