George-skietery: Niemand beseer nie

Deel hierdie storie / Share this story

GEORGE. – Daar het vanmiddag ‘n skietery in George plaasgevind. Volgens die George Herald het ‘n wit Etios met ‘n Knysna-registrasienommer in ‘n parkeerarea gestop en losgebrand op ‘n man wat van die FNB-bank op pad was.

Drie skote is afgevuur. Niemand is beseer nie.

Ontvang daagliks gratis, deurdagte, feitelike nuus! FiND iT het ’n lesersplatform van 300 000 lesers. Julle lees elke maand meer as 1 miljoen keer ons artikels. Om dit vol te hou en gratis te hou, steun FiND iT op advertensie-inkomste en ondersteuners.

As jy ’n ondersteuner van FiND iT wil word deur ’n maandelikse of eenmalige bydrae, stuur ’n e-pos aan [email protected].

FiND iT is ’n onafhanklike maatskappy, onder die vaandel van Dottry Media (Pty) Ltd en word privaat befonds.

FiND iT het ook sy eie interne ombudsman, Johan Retief, wat die voormalige ombud van Suid-Afrika is. Dus is jy verseker van gehalte nuus, heeldag lank, gratis.