JOHANNESBURG. – Die reeksverkragter, Sello Abram Maponya (33), het 56 vrouens oor ‘n tydperk van vyf jaar regoor Pretoria verkrag en beroof.
Maponya is aanvanklik skuldig bevind op 41 aanklagte van verkragting, 40 aanklagte van roof met verswarende omstandighede en 40 aanklagte van huisbraak.
Reeksverkragter is skuldig bevind
Die beskuldigde is Donderdag in die Pretoria-hooggeregahof gevonnis. Hy is tot vyf keer lewenslank en ‘n verdere 988 jaar gevangenisstraf gevonnis. Daar is ook gevind dat hy nou op 72 aanklagte van verkragting, huisbraak en roof met verswarende omstandighede skuldig bevind is.
Die hof het versoek dat die vonnis nie gelyktydig moet loop nie, aangesien die misdade oor vyf jaar in verskillende areas gepleeg is. Die reeksverkragter is dus tot 1088 jaar tronkstraf gevonnis.
LEES OOK: Twee Rottweilers byt babadogtertjie in huis dood
LEES OOK: Boer Dean spog nog heelpad met blonde meisie aan sy sy
Hou FiNDiT dop vir die nuutste nuus.
Ontvang daagliks gratis, deurdagte, feitelike nuus! FiND iT het ’n lesersplatform van 300 000 lesers. Julle lees elke maand meer as 1 miljoen keer ons artikels. Om dit vol te hou en gratis te hou, steun FiND iT op advertensie-inkomste en ondersteuners.
As jy ’n ondersteuner van FiND iT wil word deur ’n maandelikse of eenmalige bydrae, stuur ’n e-pos aan [email protected].
FiND iT is ’n onafhanklike maatskappy, onder die vaandel van Dottry Media (Pty) Ltd en word privaat befonds.
FiND iT het ook sy eie interne ombudsman, Johan Retief, wat die voormalige ombud van Suid-Afrika is. Dus is jy verseker van gehalte nuus, heeldag lank, gratis.



