Dié tuisgemaakte kondensmelk is veel lekkerder as dié wat jy in ’n blikkie sal koop!
LEES OOK: Meisie (13) ondergaan noodoperasie na TikTok-neiging
Bestanddele:
- 1 koppie poeiermelk, van jou keuse
- ⅔ koppie strooisuiker
- ⅓ koppie warm water, bietjie warmer as lou
- 3 eetlepels botter
Metode:
- Klits baie goed tot gemeng.
LEES OOK: Vrou lotto gewen nadat winkeleienaar kaartjie teruggee



