KWAZULU-NATAL. – Die liggaam van ‘n huiswerker (46), wat in die swembad van ‘n kompleks gedryf het, is gevind.
Die kompleks is in die Matabetule-omgewing. Polisieduikers is dadelik na die toneel ontbied. Kol. Thembeka Mbele, polisiewoordvoerder, sê daar word vermoed die huiswerker het verdrink.
“Die huiswerker se liggaam is Maandag uit die swembad gehaal en aan die Inanda-polisie oorhandig. ‘n Saak is geopen sodat dit verder ondersoek kan word”
LEES OOK: 11-jarige sien hoe kêrel sy ma doodsteek
LEES OOK: KYK: busdrywer dink vinnig en vermy botsing reg van voor
Hou FiNDiT dop vir die nuutste nuus.
Ontvang daagliks gratis, deurdagte, feitelike nuus! FiND iT het ’n lesersplatform van 300 000 lesers. Julle lees elke maand meer as 1 miljoen keer ons artikels. Om dit vol te hou en gratis te hou, steun FiND iT op advertensie-inkomste en ondersteuners.
As jy ’n ondersteuner van FiND iT wil word deur ’n maandelikse of eenmalige bydrae, stuur ’n e-pos aan [email protected].
FiND iT is ’n onafhanklike maatskappy, onder die vaandel van Dottry Media (Pty) Ltd en word privaat befonds.
FiND iT het ook sy eie interne ombudsman, Johan Retief, wat die voormalige ombud van Suid-Afrika is. Dus is jy verseker van gehalte nuus, heeldag lank, gratis.



