In een of ander stadium is daar toksiese mense in almal se lewe. Hier is die ses tipes waarna jy moet oplet.
LEES OOK: Vroedvrou pleit op aanklagte
Die narcis:
- Sorg net vir hulself
- Ontbreek empatie
- Glo regtig dat hulle beter is as almal
Die energievampier:
- Tap jou van energie en oorweldig jou
- Skep probleme en voed op die negatiwiteit
- Kritiseer en boelie jou
Die beheervraat:
- Probeer alles beheer
- Moet in beheer wees van alle besluite
- Laat jou voël asof jy niks reg kan doen nie
Die kompulsiewe leuenaar:
- Vertel heeltyd witleuens
- Probeer jou manipuleer
- Meesters van die “guilt-trip”
Die dramamagneet:
- Hou van skinder en drama
- Drama volg hul oral
- Sit jou in ongemaklike posisies
Die groenoog:
- Gun niemand niks
- Doen hulself altyd as die slagoffer voor
- Laat ander klein voel sodat hulle beter oor hulself kan voel
LEES OOK: O fobie!



