Rembrandt-skildery by UP as nagemaak verklaar

Deel hierdie storie / Share this story

PRETORIA. – ‘n Klein olieverfskildery van die bekende Nederlandse kunstenaar Rembrandt van Rijn het Suid-Afrika in die laat 1950’s binnegekom. Die skildery is in 1970 aan die Universiteit van Pretoria geskenk en is onlangs as nagemaak verklaar.

Vir dekades was mense oortuig dat dié skildery Van Rijn se eie werk was.

Gerard de Kamper en Isabelle McGinn het egter met baie navorsing en tegnologie uitgevind dat dié skildery nié ‘n ware Rembrandt-skildery is nie.

Lees meer hier.

Ontvang daagliks gratis, deurdagte, feitelike nuus! FiND iT het ’n lesersplatform van 300 000 lesers. Julle lees elke maand meer as 1 miljoen keer ons artikels. Om dit vol te hou en gratis te hou, steun FiND iT op advertensie-inkomste en ondersteuners.

As jy ’n ondersteuner van FiND iT wil word deur ’n maandelikse of eenmalige bydrae, stuur ’n e-pos aan [email protected].

FiND iT is ’n onafhanklike maatskappy, onder die vaandel van Dottry Media (Pty) Ltd en word privaat befonds.

FiND iT het ook sy eie interne ombudsman, Johan Retief, wie die voormalige ombud van Suid-Afrika is. Dus is jy verseker van gehalte nuus, heeldag lank, gratis.