Die twiet waarin ‘n ma sê haar kind is geskors omdat sy vir haar ‘n nie-alkoholiese Savanna vir pouse ingepak het, is moontlik vals.
IOL berig in 2020 is dieselfde foto in verskillende twiets gebruik waar mense grappe maak oor die nie-alkoholiese drankies.
Dink julle mens moet sulke “grappe” op sosiale media maak?
LEES OOK: Kind geskors na Ma nie-alkoholiese Savanna vir pouse inpak
EES OOK: Kim Croeser – Sy het heelaand daar gelê
Hou FiNDiT dop vir die nuutste nuus.



