Fietsryer se fiets gevind nadat sy verdwyn het

Deel hierdie storie / Share this story

GAUTENG – Die fietsryer, Kim Croeser (47), wat op 16 Mei 2021 om 09:30 as vermis aangemeld is nadat sy in die Rietvlei-dieretuin gaan fietsry het, se fiets is intussen gekry.

Fietsryer se motor gevind

Haar swaer het bevestig Croeser se fiets is in haar motor gevind. FiND iT het vroëer berig die voertuig waarmee sy gery het, ‘n wit Renault, is geparkeer by die Rietvlei-dieretuin Swartkoppiesweg gevind.

Enigiemand wat haar moontlik gesien het of weet waar sy haar bevind, kan die Mondeor-polisie by 011 433 5411 of 082 3718556 of die Crime Stop-nommer op 0860010111 kontak.

LEES OOK: Man se liggaam met hande vasgebind in woonstel gevind

LEES OOK: Carla Koen gevind nadat sy Vrydagmiddag verdwyn het

Hou FiNDiT dop vir die nuutste nuus.

Ontvang daagliks gratis, deurdagte, feitelike nuus! FiND iT het ’n lesersplatform van 300 000 lesers. Julle lees elke maand meer as 1 miljoen keer ons artikels. Om dit vol te hou en gratis te hou, steun FiND iT op advertensie-inkomste en ondersteuners.

As jy ’n ondersteuner van FiND iT wil word deur ’n maandelikse of eenmalige bydrae, stuur ’n e-pos aan [email protected].

FiND iT is ’n onafhanklike maatskappy, onder die vaandel van Dottry Media (Pty) Ltd en word privaat befonds.

FiND iT het ook sy eie interne ombudsman, Johan Retief, wie die voormalige ombud van Suid-Afrika is. Dus is jy verseker van gehalte nuus, heeldag lank, gratis.