WES-KAAP. – ‘n Tiener van George, Patricia van Wyk (13), word vermis nadat sy die Môreson-kinderhuis verlaat het.
Van Wyk is sedert 19 Maart vermis. Daar word beweer sy is moontlik in die Rosemoor- en Conville-omgewing.
Gemeenskap help soek na tiener vermis is
Kapt. Malcolm Pojie, polisiewoordvoerder, sê in ‘n verklaring daar word ‘n beroep op die gemeenskap gedoen om enige inligting wat kan help met die opsporing van die tiener aan die polisie te gee.
Skakel die eenheid vir gesinsgeweld en seksuele misdrywe by 044 803 4641 of 083 629 0175.

LEES OOK: Verlowingsvideo – ‘Sy is net bly sy kan mense laat lag’
LEES OOK: Boer Niel en sy Cheréze – liefde blom omtrent tussen dié twee
Volg FiNDiT hier vir die nuutste nuus.
Ontvang daagliks gratis, deurdagte, feitelike nuus! FiND iT het ’n lesersplatform van 300 000 lesers. Julle lees elke maand meer as 1 miljoen keer ons artikels. Om dit vol te hou en gratis te hou, steun FiND iT op advertensie-inkomste en ondersteuners.
As jy ’n ondersteuner van FiND iT wil word deur ’n maandelikse of eenmalige bydrae, stuur ’n e-pos aan [email protected].
FiND iT is ’n onafhanklike maatskappy, onder die vaandel van Dottry Media (Pty) Ltd en word privaat befonds.
FiND iT het ook sy eie interne ombudsman, Johan Retief, wie die voormalige ombud van Suid-Afrika is. Dus is jy verseker van gehalte nuus, heeldag lank, gratis.



