Leo Prinsloo praat oor gefnuikte rooftog

Deel hierdie storie / Share this story

PRETORIA. – Die heldhaftige Leo Prinsloo wat tydens ‘n gefnuikte transitorooftog op 22 April kalm gebly en dit reggekry het om onder ‘n bende rowers uit te jaag, gesels hier in ‘n onderhoud oor wat die dag gebeur het, hoe hy dit ervaar het en wat deur sy kop gegaan het.

Ontvang daagliks gratis, deurdagte, feitelike nuus! FiND iT het ’n lesersplatform van 300 000 lesers. Julle lees elke maand meer as 1 miljoen keer ons artikels. Om dit vol te hou en gratis te hou, steun FiND iT op advertensie-inkomste en ondersteuners.

As jy ’n ondersteuner van FiND iT wil word deur ’n maandelikse of eenmalige bydrae, stuur ’n e-pos aan [email protected].

FiND iT is ’n onafhanklike maatskappy, onder die vaandel van Dottry Media (Pty) Ltd en word privaat befonds.

FiND iT het ook sy eie interne ombudsman, Johan Retief, wie die voormalige ombud van Suid-Afrika is. Dus is jy verseker van gehalte nuus, heeldag lank, gratis.