Vermiste Micha-EL (4) veilig by die huis

Sy ma, Annamarie Gouws, het hom gisteraand gaan haal.

Vermiste Micha-EL (4) veilig by die huis (Foto's: Verskaf)

Vermiste Micha-EL (4) veilig by die huis (Foto's: Verskaf)

Die 4-jarige Micha-EL Muller wat op 25 April vermis geraak het ná hy vir ‘n naweek by sy pa gekuier het, is weer gevind en veilig by die huis.

Sy ma, Annamarie Gouws, het hom gisteraand gaan haal.

Pixie Pink het op haar Facebook-blad die nuus bekendgemaak en ook gesê Micha-EL se pa, Adrian Muller, is in hegtenis geneem.

FiND iT het voorheen berig Adrian het glo die dag wat hy Micha-EL aan Annamarie moes terugbesorg, vir haar ‘n WhatsApp-boodskap gestuur en gesê hy gaan nie vir Micha-EL na haar toe terugbring nie.

Hou FiND iT dop vir meer inligting hieroor.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *