Nóg ‘n soektog na vermiste vrou eindig tragies

Deel hierdie storie / Share this story

WES-KAAP. – Nog ‘n soektog na ‘n vermiste vrou het tragies geëindig toe Jennifer Helen Craig (60) se liggaam gevind is na sy op 5 Mei 2021 as vermis aangemeld is.

Craig was ‘n eiendomsagent van Chas Everitt op Somerset-Wes. Sy is laas by haar woning gesien. Haar selfoon is vanaf die aand van haar verdwyning af. Nog geen inligting oor haar verdwyning is bekend nie.

Haar dogter het ook haar afsterwe op Facebook bevestig. FiNDiT het navraag by die polisie gedoen en wag op terugvoer.

LEES OOK: Plaasaanval: boer in rug geskiet

Hou FiNDiT dop vir meer inligting oor die storie.

Ontvang daagliks gratis, deurdagte, feitelike nuus! FiND iT het ’n lesersplatform van 300 000 lesers. Julle lees elke maand meer as 1 miljoen keer ons artikels. Om dit vol te hou en gratis te hou, steun FiND iT op advertensie-inkomste en ondersteuners.

As jy ’n ondersteuner van FiND iT wil word deur ’n maandelikse of eenmalige bydrae, stuur ’n e-pos aan [email protected].

FiND iT is ’n onafhanklike maatskappy, onder die vaandel van Dottry Media (Pty) Ltd en word privaat befonds.

FiND iT het ook sy eie interne ombudsman, Johan Retief, wie die voormalige ombud van Suid-Afrika is. Dus is jy verseker van gehalte nuus, heeldag lank, gratis.