Man bid langs motor na ongeluk

Deel hierdie storie / Share this story

TURKYE.- Foto’s wat die rondte doen wys hoe ‘n man van Turkye sy bidmatjie uithaal op ‘n ongelukstoneel. ‘n Foto toon hoe hy biddend op sy knieë langs die beskadigte motor neersak.

Volgens Flying News Live het die man geen beserings tydens die ongeluk opgedoen nie. Talle boodskappe op Facebook spreek dankbaarheid uit dat die man ongedeerd is.

Foto: Flying News

Lees ook: Yolandi Botes se liggaam gevind