Yolandi Botes se liggaam gevind

“Sy was op pad na haar kinders toe, maar het nooit daar opgedaag nie.”

Yolandi Botes se liggaam gevind

Yolandi Botes se liggaam gevind

GAUTENG. – Yolandi Botes (35) wat sedert 26 April 2021 vermis is nadat sy glo ’n Uber vanaf OR Tambo-lughawe geneem het, se liggaam is gevind.

Liggaam gevind

Inspekteur .a.o. Mthethwa van die Brakpan-polisie, het aan FiND iT bevestig Yolandi se liggaam is gevind, maar geen verdere inligting is tans beskikbaar nie.

Mariska Oosthuizen, Yolandi se suster, het op Facebook gesê hulle vermoed sy is dalk ontvoer, omdat hulle haar in die Uber sien klim het nadat iemand met haar gepraat het. “Sy was op pad na haar kinders toe, maar het nooit daar opgedaag nie.”

Hierdie is ’n ontwikkelende storie. FiND iT hou jou op hoogte.

Lees die vorige storie hier.

Ontvang daagliks gratis, deurdagte, feitelike nuus! FiND iT het ’n lesersplatform van 300 000 lesers. Julle lees elke maand meer as 1 miljoen keer ons artikels. Om dit vol te hou en gratis te hou, steun FiND iT op advertensie-inkomste en ondersteuners.

As jy ’n ondersteuner van FiND iT wil word deur ’n maandelikse of eenmalige bydrae, stuur ’n e-pos aan [email protected]

FiND iT is ’n onafhanklike maatskappy, onder die vaandel van Dottry Media (Pty) Ltd en word privaat befonds.

FiND iT het ook sy eie interne ombudsman, Johan Retief, wat die voormalige ombud van Suid-Afrika is. Dus is jy verseker van gehalte nuus, heeldag lank, gratis.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *