STILFONTEIN.- ‘n Klein muskeljaatkat is deur die Stilfontein/Matlosana-diereskuiling gered. Na bewering was die baba muskeljaatkat op pad na ‘n tradisionele geneser om as muti gebruik te word.
Volgens Stilfontein/Matlosana Animal Shelter se Facebook-blad is die muskeljaatkat baie maer en drink nog moedersmelk. ‘n Plaaslike wildondersteuner het die diertjie geneem en sal na hom omsien.





Lees ook: Polisie soek vermiste man



