Komende brandstofprysvermindering – verligting gaan nie onmiddellik gevoel word nie

Vanaf Dinsdag middernag gaan die petrolprys met 9 sent per liter daal, diesel met 30 sent per liter en paraffien met 23 sent per liter.

JOHANNESBURG.- Volgens ekonome gaan die verligting van die brandstofprysvermindering nie dadelik gevoel word nie ten spyte van die feit dat die verlaging as gevolg van ‘n sterker rand is.

Brandstofpryse

Die Departement van Energie het aangekondig dat brandstofpryse gaan daal. Vanaf Dinsdag middernag, gaan die petrolprys met 9 sent per liter daal, diesel met 30 sent per liter en paraffien met 23 sent per liter.

LEES OOK: Covid in Indië: Krieket gekanselleer soos infeksies styg tot oor 20 miljoen

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: