Covid in Indië: krieket gekanselleer soos infeksies tot oor 20 miljoen styg

Die land se gunstelingsport en die wêreld se rykste krieketkompetisie trek ook noustrop.

Covid in Indië: Krieket gekanselleer soos infeksies styg tot oor 20 miljoen

Covid in Indië: Krieket gekanselleer soos infeksies styg tot oor 20 miljoen photo credit: canva

Indië het ’n aaklige mylpaal bereik soos die land se totale aantal koronavirusinfeksies Dinsdag meer as 20 miljoen bereik het.

Krieket

Die land se gunstelingsport en die wêreld se rykste krieketkompetisie trek ook noustrop. Die Indian Premier League het Dinsdag aangekondig dat alle spel vir eers gekanselleer word, nadat verskeie spelers positief getoets het vir die virus.

LEES OOK: Business prosperity is my motivation, not financial gain – Beefmaster Group CEO

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *