KYK: Aanval op begeleidingsvoertuig

Die voorval het volgens die datum op die voertuig se kamera op 22 April 2021 om 10:24 plaasgevind.

KYK: Aanval op begeleidingsvoertuig (Foto: Skermgreep uit een van die video's)

KYK: Aanval op begeleidingsvoertuig (Foto: Skermgreep uit een van die video's)

Twee video’s van ‘n aanval op ‘n begeleidingsvoertuig doen die rondte op sosiale media.

In die video sit twee mans in die voertuig. Daar word skielik van die bestuurder se kant af op hulle geskiet, waarna die twee kalm bly en probeer om weg te kom.

Dis nog onbekend presies waar die voorval plaasgevind het en wat die begeleidingsvoertuig begelei het.

Die voorval het volgens die datum op die voertuig se kamera op 22 April 2021 om 10:24 plaasgevind.

Yusuf Abramjee het die video op Twitter gedeel.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: