Rolo-bruintjies – resep

Laat weet ons as jy dit probeer het!

Rolo-bruintjies - resep

Rolo-bruintjies - resep

Is jy mal oor Rolo-sjokolade en bruintjies (brownies)? Hier is ‘n resep vir Rolo-bruintjies. Laat weet ons as jy dit probeer het!

Meng 170 g gesmelte botter en 250 g strooisuiker tot lig en romerig. Voeg dan twee eiers by en roer. Voeg 125 g gesmelte sjokolade by en roer ook goed deur. Sif dan 100 g meel, 30 g kakao en ‘n teelepel sout by. Vou dit liggies in die mengsel in. Skep dan helfte van die mengsel in ‘n voorbereide oondpan en pak soveel Rolo-sjokoladestukkies daarop soos jy wil. Skep dan die tweede helfte van die mengsel bo-op die sjokoladestukkies. Bak dan in die oond teen 170°C vir 25 minute.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: