WES-KAAP. – Die vierjarige seun wat Maandag 26 April 2021 by sy ouerhuis vermis geraak het terwyl hy in die tuin gespeel het, is ongedeerd gevind.
Kapt. FC Van Wyk, polisiewoordvoerder, sê die seun is ongedeerd gevind en is met sy ouers herenig.