KIMBERLEY. – Die N8, asook ander Kimberley-paaie wat Woensdag weens betogings onbegaanbaar was, is Donderdag weer oop.

Volgens berigte is die pad na Roodepan oop, maar word dit deur rommel en klippe versper.
Die Beaconsfield-duikweg en die Warrenton-pad wat ook onbegaanbaar was en Mainstraat is ook weer oop vir die publiek.
Lees ook: ‘n Dag vol protesaksie vir Kimberliete



