Juanita du Plessis – 21 jaar

Sy het bekend geword na haar treffer Ska-Rumba in 2010 vrygestel is.

21 Jaar van Juanita du Plessis

21 Jaar van Juanita du Plessis Foto: Facebook

Bekende Suid-Afrikaanse sangeres, Juanita du Plessis (49), het vandag twee foto’s van haarself, 21 jaar uit mekaar op haar Facebook-bladsy gedeel. Du Plessis is in Suidwes-Afrika gebore en het bekend geword na haar treffer Ska-Rumba in 2010 vrygestel is.

Juanita du Plessis

Juanita is getroud met Herman (Doepie) du Plessis. Saam het hulle drie kinders – Ruan, Mario en Franja.

LEES OOK: Minderjariges glo gedwing om seks te hê vir kos

Raad aan jonger self

Du Plessis het in haar plasing gevra watter raad haar aanhangers aan hulle jonger self sou gee.

“Ek sou graag ‘n HELE paar dinge vir daái jonger du Plessis wou sê… Watse raad sal jy vandag vir jou jonger self gee?”

LEES OOK: Man met ongeveer 60 verkragtingsake verbind

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *