27 Ontsnapte gevangenes vasgetrek

Deel hierdie storie / Share this story

KWAZULUZ-NATAL. – Die polisie het reeds 27 van die 45 gevangenes wat gisteroggend in Pietermaritzburg ontsnap het, vasgetrek.

LEES OOK: Kind vermis (4) na speel in tuin

Volgens SABC News is twee verdagtes gistermiddag vasgetrek.

Altesaam 18 gevangenes is steeds op vrye voet.

Lees die vorige berig hier.