Kind vermis in Wes-Kaap. Luphiwo Mbandazayo (4) word sedert gistermiddag om 17:40 vermis.
Die vermiste kind is laas gesien terwyl hy in die tuin van sy ouerhuis, in Bazindlovustraat, Eiland, gespeel het.
Kind vermis
LEES OOK: Ongeveer 20 gevangenes op vrye voet na tronkwa onderskep is
Ten tyde van sy verdwyning het hy ’n blou-en-wit broek en ’n swart T-hemp aangehad.
Enigeen wat die polisie met inligting kan help of weet waar hy hom bevind, kan kapt. Dirkse by 082 559 4621 kontak.
LEES OOK: Medaljewenners van die Zanshin Karate-Do
Vir meer nuus, laai die FiND iT toep by https://www.find-it.co.za/app af. As jy FiND iT wil laat weet van ‘n nuuswenk in jou area, stuur ‘n e-pos aan [email protected]. Jy kan ook aanteken vir die FiND iT-nuusbrief om elke oggend en middag jou nuus in jou inboks te ontvang. Moenie iets mis nie! Jou nuus, gratis! Bly ook op datum as FiND iT jou in kennis stel van die kind wat vermis is.
As jy wil bydra tot die voortbestaan van FiND iT deur ‘n bydrae te maak tot FiND iT se bedryfsuitgawes, stuur ‘n e-pos aan [email protected].



