KIMBERLEY. – Terwyl die polisie vanoggend op die N8 besig was om die betogers onder beheer te kry, is een van die polisiebeamptes glo met ‘n klip gegooi.
VIDEO IS NIE VIR SENSITIEWE KYKERS NIE.
LEES OOK: Verkeersbeampte skiet glo eers vriendin, rig vuurwapen op homself
Volg FiND iT hier vir die nuutste nuus



