Raak só van die geel vlekke in jou bad ontslae

Deel hierdie storie / Share this story

Wasbakke en baddens word mettertyd geel. Probeer gerus hierdie vinnige metode om maklik van geel vlekke ontslae te raak.

Meng sout en terpentyn saam om ‘n pasta te vorm. Wend die pasta aan die vlekke. Maak seker jy trek handskoene aan en maak die vensters oop en skrop die vlekke met die mengsel. Spoel daarna af met skoon warm water.

Lees ook: Tik, pille dalk oorsaak van baas en werknemers se dood