Daar word Vrydag ‘n optog op Piet Retief beplan.
Joe Filter, Agri PR veiligheidsvoorsitter, sê die polisie het hul versekering gegee dat hulle hul bes sal doen om alles ordelik te laat verloop. Meer polisielede word ook ontplooi.
Die verdagtes in die skietsaak verskyn môre weer in die hof. Lees die vorige berig hier.



