KYK: Swerm sprinkane in die lug in Namibië

Deel hierdie storie / Share this story

NAMIBië. – Hierdie video is deur ‘n leser ingestuur en wys hoe lyk die swerm sprinkane in die lug in die noorde van Namibië.

Kyk hier die video van die swerm sprinkane:

https://www.facebook.com/finditnuus/posts/1269976720084018

LEES OOK: Kelnerin ontvang R1 400 van bruid na sy sous op skoonma mors

Volg FiND iT hier vir die nuutste nuus.