Reuse waterlekkasie in KimberleyFiND iT SpanApril 20, 2021Tuis Deel hierdie storie / Share this story FiND iT is regstreeks in Central- en Mainstraat in Kimberley, waar die waterlekkasie, wat deur Sol Plaatje-munisipaliteit oopgegrawe is, steeds ‘n gevaar vir motoriste inhou. Watter vrae het jy vir Patrick Mabilo, burgemeester van Kimberley? https://www.facebook.com/finditnuus/videos/1697011680483215/ Previous Post Warrenton-hospitaal weier glo om diabeet met abses te help Next Post Genl. De la Rey-graf loop onder vandale deur