KRUGER NASIONALE PARK.- Nege persone is in hegtenis geneem nadat hulle deur lede van die 1-SSB gevang is voëltjies uit hul neste steel.
Volgens ‘n Facebook-plasing op die blad van SA National Defence Force het die verdagtes meer as 8 500 klein voëltjies gesteel. Die verdagtes is in hegtenis geneem vir die onwettige jag van voëls en het elk ‘n boete van R500 gekry.

Lees ook: Tafelberg-brand: Gemeenskap staan saam vir brandweermanne



