Instagram-wenk vir die dag

Deel hierdie storie / Share this story

Wil jy graag jou teks op Instagram in reënboogkleure hê? Lees hier hoe jy dit kan doen.

LEES OOK: Ontvoerde baba na 10 jaar met ma herenig

  • Hou die teks in totdat alles uitgelig is.
  • Skuif dan al twee jou vingers gelyk oor die teks en oor die kleur.

Kyk na hie video hier: