Polisie soek seun se ouers

Deel hierdie storie / Share this story

GAUTENG. – Die polisie vra die publiek se hulp om Presley Mabuya (10) met sy ouers te herenig.

Die seun is in die strate van Jabulani gevind.

Enigiemand met inligting kan die Jabulani-polisie by 011 527 7000 skakel.

LEES OOK: Ouer probeer wet verander om met volwasse kind te trou