Zuma moet miljoene se hofgeld terugbetaal

Deel hierdie storie / Share this story

Die voormalige president, Jacob Zuma, moet die R16m. wat die hof tot dusver vir sy verdediging in ‘n hofsaak uitgehaal het, terugbetaal.

Die Bloemfontein-hooggeregshof het Dinsdag sy aansoek om appèl teen die uitspraak van die hof in Pretoria van die hand gewys.

Lees ook: Kby-man sak in mekaar en kry aanval in ry vir water

“Dit is van publieke belang dat die kostes in hierdie verband terugbetaal word.”

John Steenhuisen, DA-leier, het die uitspraak teen Zuma verwelkom.

“Dit was meneer Zuma se persoonlike stryd en hy het geen reg gehad om dit met belastingbetalers se geld te finansier nie.”

Lees ook: Hartseer verhaal van 16-jarige Simoné se selfdood